Beeldskoon

Episode 25: Fertility

In vandag se episode gesels ek weer met Karlien. Sy vertel ons van haar infertility journey en ons gesels oor alles wat daarmee gepaard gaan. Lekker luister!